A Comparative Study on the Effectiveness of AI Chatbots and Dictionary Apps for Lexical Tasks and Retention

में बचाया:
ग्रंथसूची विवरण
में प्रकाशित:Lexikos vol. 35 (2025), p. 157
मुख्य लेखक: Chen, Yuzhen
प्रकाशित:
Buro van die Woordeboek van die Afrikaanse Taal (Bureau of the WAT)
विषय:
ऑनलाइन पहुंच:Citation/Abstract
Full Text
Full Text - PDF
टैग: टैग जोड़ें
कोई टैग नहीं, इस रिकॉर्ड को टैग करने वाले पहले व्यक्ति बनें!
विवरण
सार:This study compared an AI chatbot (Kimi) and a bilingual dictionary app (NCD) in supporting vocabulary tasks among Chinese junior English majors. Sixty-six participants used either Kimi or NCD to complete both receptive and productive lexical tasks. Questionnaires gathered user feedback on tool use, and a surprise retention test assessed long-term vocabulary retention one week later. Results showed that Kimi significantly outperformed NCD in vocabulary comprehension, collocation production, and productive knowledge retention. Additionally, Kimi demonstrated more consistent performance than NCD across all test items, highlighting its reliability. The study underscores the potential of AI chatbots to address language-related queries and enhance vocabulary acquisition. It also advocates for aligning technological advancements with pedagogical goals to optimize language learning tools and create a sustainable learning environment. In hierdie studie word 'n KI-kletsbot (Kimi) en 'n tweetalige woordeboektoepassing (NCD) vergelyk ten opsigte van die steun wat hulle aan Chinese junior studente met Engels as hoofvak in woordeskatopdragte bied. Ses-en-sestig deelnemers het óf Kimi óf NCD gebruik om beide reseptiewe en produktiewe leksikale opdragte te voltooi. Gebruikersterugvoer oor hulpmiddelgebruik is met behulp van vrae-lyste ingesamel, en 'n week later is die langtermynwoordeskatretensie in 'n onverwagse retensietoets bepaal. Die resultate het getoon dat Kimi beduidend beter as NCD in woordeskatbegrip, kolloka-sieproduksie en produktiewe kennisretensie gevaar het. Daarbenewens het Kimi in al die toets-items konsekwenter vertoon as NCD, wat die betroubaarheid van Kimi beklemtoon. Hierdie studie benadruk die potensiaal van KI-kletsbotte om taalverwante vrae te hanteer en om woordeskatver-werwing te verbeter. Dit bepleit ook die belyning van tegnologiese vooruitgang met pedagogiese doelwitte om hulpmiddels vir die aanleer van taal te optimaliseer en 'n volhoubare leeromgewing te skep.
आईएसएसएन:1684-4904
2224-0039
डिजिटल ऑब्जेक्ट पहचानकर्ता:10.5788/35-1-2027
स्रोत:Social Science Database